Louis

Created by Leane Visser 13 years ago
As hy sy arms op sy sye sit en se" EK IS LOUIS DE LA PORTE " "julle spot alweer met my!" ek onthou nog toe hy in ons eet kamer gesit het en AGE OF EMPIRORS gespeel het ek het meer gelag vir hom en sy se goed as wat ek gekonsentreer het op die game!! Louis sal altyd in my hart bly elke jaar wat verby gaan maak dit vir my net hartseer want hy moes ok al gewerk het , hy moes ok sy Matriek gedoen het! Soms dink ek dit was UNFAIR om hom so vroeg te kom haal het ... maar dan kry ek weer'n glimlag om my gesig want ek dink Liewe Jesus het iemand soos Louis nodig gehad daar bo.... ek kan sommer myself indink hoe hy almal laat lag en op hulle tone hou! Louis ons het mekaar min ggesien maar ons het Goeie en Lekker memories gehad! Ek mis jou!!! ....... Tertia!xoxo